Ek is Nuut

 


Baie welkom!

 
In SAG Noordwyk is ons roeping om ‘n geestelike tuiste te wees vir reisigers van God. Of jy nou nuut is in Noordwyk, en of jy nou al vir jare lank hier bly, ons hoop ons kan al jou vrae beantwoord oor wie en wat ons is, en waarin ons glo. Hieronder is 'n paar sleutelpunte wat jou kan help daarmee, en indien jy nog enige ander vrae het, kontak ons gerus direk deur ons Kontak Ons bladsy.
 

Wanneer & waar is ons eredienste?


Ons hou elke Sondag diens om 10.00am in die West Costessey Hall. 

Die adres is:

West Costessey Hall
Poethlyn Drive
Queen's Hills
Costessey
NR8 5BP