IN 'n stabiele gesin.


Efesiërs 2:19, 3:14-15; 1Korintiërs 3:14-15
Die terme "familie" of "huishouding" van God, wys heen op die verhouding wat daar in die kerk tussen die lidmate en God as Hoof bestaan.  As lede skakel ons IN en is ons deel van God se gelowige familie.  God se Vaderskap verskaf 'n riglyn vir die gemeente se gesinslewe, en so ook ons lewens.

Daar is groot aanmoediging – veral vir nie-Joodse bekeerlinge in die vroeë kerk – gevind in die feit dat almal gelyk gedeel het in die voorregte van God se huishouding, Jode en nie-Jode; slaaf en heer.  Die heiden was nie meer 'n buitestander of vreemdeling nie, maar was genooi om in te skakel en te deel in die genade, liefde en verlossing van God. 

Dit behoort vandag ook waar te wees van die kerk en ons gemeente, want God is steeds elke Christen gelowige se Vader.  Sy liefde is steeds gevul met verlossing vir elkeen wat Hom aanvaar. Wêreldse en menslike hindernisse bederf die gesinslewe wat God wil hê die kerk moet hê. Mag ons elkeen inskakel by God en Sy gemeente gesin.
 
Geseënde week.

Andrè

 

Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid.
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE…
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Wonderwerke
Dit is besonder kosbaar. More ...
Winde van verandering.
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen. More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie is jy?
Jou lewensreis loop hand aan hand met die vraag...... More ...
Wie is die Here?
God openbaar Hom elke dag aan jou. Die vraag is: soek jy en luister jy…? More ...
Wie is die Here van my lewe?
Alles is in Hom, deur Hom en tot Hom. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
Om God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...