Gebedsbediening 


Romeine 12:12 - Verbly julle in die hoop; staan vas in verdrukking; volhard in gebed.

 

Stuur asseblief ENIGE gebedsversoeke aan Middellande Kantoor deur die onderstaande vormpie te voltooi. Dui ook asb aan of die gebedsversoek privaat/persoonlik van aard is (maw net vir die paar voorbidders by Middellande) en of dit op hierdie blad asook in die afkondiginge geplaas kan word.

Ons is altyd op soek na voorbidders om deel te word van die gebedspan.  As jy belangstel, stuur asb jou besonderhede aan ons deur ook die onderstaande vormpie te voltooi.


Gebedsversoeke

  • Ons ontvang gereeld gebedsversoeke vir huwelike waar dit moeilik gaan. Kom ons bid vir gesonde, standvastige huwelike.
  • Bid vir die bedienings in ons gemeente, veral die manne, vroue en kinder bedienings.

“I have been driven many times to my knees by the overwhelming conviction that I had nowhere else to go...”  Abraham Lincoln

 

Jou naam:
Jou e-pos adres waar jy vertroulik gekontak kan word:
Jou telefoon nommer tuis as jy so gekontak wil word:
Jou selfoon nommer indien jy verkies om so gekontak te word:
Gebedsversoek: