'n Stewige gebou.


Teks: 1 Petrus 2:4-5 en Efesiërs 2:20-22

Die Nuwe-Testamentiese briewe neem Christus se tema van die "bou" van Sy kerk op, en kleur dit vir ons in. Hierdie idee moet nie op enige manier verwar word met die letterlike geboue van Christelike aanbidding nie, die fokus is die gemeente van Christus se kerk.
 
Veral die apostels Paulus en Petrus het die kerk gesien as 'n geestelike gebou, saamgestel uit "lewende stene" – Christene. Elke Christen het ‘n oproep om IN te skakel en IN te pas deur deel te wees van die kerk van Christus. Hierdie beeld wys hoe Christene afhanklik is van mekaar en in Christus die gebou se hoeksteen.
 
Kom skakel gerus IN en wees deel van Sy Kerk.
 
Andrè

 

Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid.
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE…
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Wonderwerke
Dit is besonder kosbaar. More ...
Winde van verandering.
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen. More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie is jy?
Jou lewensreis loop hand aan hand met die vraag...... More ...
Wie is die Here?
God openbaar Hom elke dag aan jou. Die vraag is: soek jy en luister jy…? More ...
Wie is die Here van my lewe?
Alles is in Hom, deur Hom en tot Hom. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
Om God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...