Belang van Balans.


Die Prediker skryf dat daar 'n tyd is vir alles (Prediker 3:1-11). As mens besef ons tyd is kosbaar en min, is dit soms moeilik om te verstaan.
 
In Julie Herbert se gedig, 'Balanced Life', deel sy haar gedagtes met die wêreld -

Balanced Life
 
Every life needs some balance,
As there are always ups and downs.
Remember what they always say,
What goes up, must come down.
 
But if you live with that in mind,
And balance is the key.
You will find that doors unlock,
A little more easily.
 
And then there are times you may feel,
That downs are much more great.
Don't let this get you down,
Just change your mental state.
 
Think of what to do,
That could change the way you feel.
And balance will come back,
Balance will help you heal.
Julie Herbert

 
Gebed:
God grant me the serenity to accept the things I cannot change, courage to change the things I can, and the wisdom to know the difference, living one day at a time; enjoying one moment at a time; taking this world as it is and not as I would have it; trusting that You will make all things right if I surrender to Your will; so that I may be reasonably happy in this life and supremely happy with You forever in the next. Amen.     
− Reinhold Niebuhr


Andrè

 

Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid.
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE…
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Wonderwerke
Dit is besonder kosbaar. More ...
Winde van verandering.
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen. More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie is jy?
Jou lewensreis loop hand aan hand met die vraag...... More ...
Wie is die Here?
God openbaar Hom elke dag aan jou. Die vraag is: soek jy en luister jy…? More ...
Wie is die Here van my lewe?
Alles is in Hom, deur Hom en tot Hom. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
Om God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...