Die Woord is ewig
Teks: Johannes 1:1-18
Johannes skryf in vers 1a: “
In die begin was die Woord.” Johannes maak 'n doelbewuste verwysing na Genesis 1:1, waar ons lees: "
In die begin, het God ...." Lesers van die Ou Testament het verstaan dat God ewig is uit hulle lees van Genesis 1:1.
Johannes wil hê sy lesers moet weet dat die Woord ook daar was—“
in die begin”. Toe daar niks in die hele heelal was nie, was die
Woord daar.
Die feit en waarheid waarmee Johannes sy evangelie begin – 'Woord is ewig.'
Gebed:
Here, dankie vir U Woord. Leer my U wil. Amen.
Andrè
Wysheid oor die grysheid. | Gebed…
Here, ek is een van die mense wat oud genoem word.
Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag.
Laat my in my laaste treë nie alleen nie.
More ...
|
|
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE… | Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde.
More ...
|
|
Winde van verandering. | "Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie."
More ...
|
|
| |
|