God se Valentyn geskenk.


 
Baie keer wonder ons wat om te doen met en op Valentysdag. Hierdie is ‘n sekulêre dag en instelling oor die liefde. God is Liefde.
Daarom deel ek graag die volgende gedig vandag met jou.
 

God's Valentine Gift

God's Valentine gift of love to us
Was not a bunch of flowers;
It wasn't candy, or a book
To while away the hours.

His gift was to become a man,
So He could freely give
His sacrificial love for us,
So you and I could live.

He gave us sweet salvation, and
Instruction, good and true--
To love our friends and enemies
And love our Savior, too.

So as we give our Valentines,
Let's thank our Lord and King;
The reason we have love to give
Is that He gave everything.

Deur Joanna Fuchs


 
Gelukkige Valentynsdag. Mag jy God se liefde ervaar en deel.

Andrè



 

 

 

Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid.
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE…
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Wonderwerke
Dit is besonder kosbaar. More ...
Winde van verandering.
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen. More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie is jy?
Jou lewensreis loop hand aan hand met die vraag...... More ...
Wie is die Here?
God openbaar Hom elke dag aan jou. Die vraag is: soek jy en luister jy…? More ...
Wie is die Here van my lewe?
Alles is in Hom, deur Hom en tot Hom. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
Om God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...