Antwoord op Hoop. 

 
 

Die afgelope twee Sondae het ons mekaar tydens Huiskerk herinner dat ons toekomstige Hoop in God reeds vandag in werking is. Ons is gelowiges wat deel in God se verbond met Abraham en sy verlossing in Jesus Christus.

Ek wil jou uitnooi om vandag, sonder agenda of verwagting, die woorde van Psalm 146 deel te maak van jou dag......

Ek wil die Here prys.
2 Ek wil die Here prys so lank ek lewe,
ek wil die lof van my God besing so lank ek daar is.
3 Moenie op magtiges vertrou nie,
nie op 'n mens nie;
hy kan jou nie red nie.
5 Dit gaan goed met die mens
wat sy hulp van die God van Jakob ontvang,
die mens wie se hoop gevestig is op die Here, sy God.

 

 

Sien jou Sondag by ons gemeente se gesamentlike Huiskerk.
Seënwense,

Andrè

 

 

Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid.
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE…
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Wonderwerke
Dit is besonder kosbaar. More ...
Winde van verandering.
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen. More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie is jy?
Jou lewensreis loop hand aan hand met die vraag...... More ...
Wie is die Here?
God openbaar Hom elke dag aan jou. Die vraag is: soek jy en luister jy…? More ...
Wie is die Here van my lewe?
Alles is in Hom, deur Hom en tot Hom. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
Om God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...