Intensie.

Teks: Miga 6: 8 - "Hy het jou gewys, o sterfling, wat goed is. En wat vereis die Here van jou? Om regverdig te handel en barmhartigheid lief te hê en nederig met jou God te wandel." 
 
Hierdie woorde van Miga plaas klem op geregtigheid, barmhartigheid en nederigheid. Dit is ook woorde wat ons oproep tot aktiewe, opsetlike optrede. Dit geld vir ons verhoudings met mekaar en met God ons Here.

Op teoretiese vlak is die begrippe van geregtigheid, barmhartigheid en nederigheid wonderlik. Miga se bedoeling strek egter verder – hy gee die opdrag dat elkeen wat in God glo, hierdie begrippe gestalte sal gee terwyl ons optree, liefhet en wandel.  Wanneer ons so optree, leef ons op 'n godvrugtige wyse en weerspieël ons die Een wat ons gemaak het.
 
Gaan leef Sy liefde! Sien jou Sondag in jou huis.
Andrè

 

 

Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid.
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE…
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Wonderwerke
Dit is besonder kosbaar. More ...
Winde van verandering.
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen. More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie is jy?
Jou lewensreis loop hand aan hand met die vraag...... More ...
Wie is die Here?
God openbaar Hom elke dag aan jou. Die vraag is: soek jy en luister jy…? More ...
Wie is die Here van my lewe?
Alles is in Hom, deur Hom en tot Hom. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
Om God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...