'n Lus en 'n liefde vir die lewe en die wil van God


 
HEMELVAART - homeschool
 
Goeie môre …. ,
 
Jesus Christus se hemelvaart het vir die dissipels ‘n waardevolle les geleer.  Die evangelies praat nie ekstensief oor Sy hemelvaart (soos oor sy dood en opstanding) nie, maar dit is ‘n gebeurtenis wat veral vir die dissipels en elke gelowige ontsaglike waarde gehad het. Kom dink gerus saam met my oor die waarheid van hemelvaart vir jou en my.

SA Gemeente App  of  SAG Noord Youtube
 
En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.
(Matteus 28:20)

Nadat die Here Jesus dit vir hulle gesê het, is Hy in die hemel opgeneem en het Hy aan die regterhand van God gaan sit.
(Markus 16:19)

Terwyl Hy hulle seën, het Hy van hulle af weg gegaan en is Hy in die hemel opgeneem. Hulle het Hom aanbid.
(Lukas 24:51)

Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe opgeneem is, sal net so terugkom soos julle Hom ná die hemel toe sien opgaan het.
(Handeling 1:11) 

      
Geseënde Hemelvaartsdag.
Andrè
 
 
 

Vorige Briewe 

Die prys van woorde
God het nie net gepraat oor onvoorwaardelike liefde, vergifnis en verlossing van die wêreld nie, Hy het dit tot uitdrukking laat kom deur Sy Seun Jesus Christus. Laat toe dat Hy gehoor word in elkeen van jou woorde. More ...
Die Woord as Waarheid
Volgens Calvyn gee die Skrif ons 'n reddende kennis van God, maar slegs wanneer die sekerheid daarvan "gegrond is op die innerlike oortuiging van die Heilige Gees." More ...
Jesus se Woorde
Jesus se eerste woorde van Sy opstanding was net buite die leë graf. Ons lees daarvan in Johannes 20 waar Maria Magdalena na Hom gaan soek het. Sy was in trane, omdat Sy Hom nie kon kry nie, toe Jesus met haar praat. More ...
Die kleur van vergifnis
God is die bron van die volkome Lig wat ons lewe rig. Ons lewens-waarde lê in Hom wat deur ons skyn na die wêreld. Die wêreld word gevul met ‘n reënboog van kleure omdat God se verlossende Lig elkeen op ‘n unieke manier bereik en bevry. More ...