Die Gesalfde Christus en Messias.


Die Griekse woord Christus, en die Hebreeuse woord Messias beteken Gesalfde.

In die Ou Testament is profete, konings en priesters met olie gesalf as teken dat hulle toegerus is om hulle taak te verrig. Ons Here, Jesus Christus, is deur God gesalf met die Heilige Gees – die Gees het Jesus toegerus om die pad van lyding te loop om die mensdom se verlossing te bewerk.

Daarom is Jesus die Christus. Jesus se lewe het vanaf Sy geboorte in die stal in Betlehem getuig van Sy verlossingswerk. Hy is die Een wat was, wat is en wat weer sal kom.  

God se belofte en seën is vir jou. 

Geseënde week.
Andrè
 

E-pos: andre@sagemeente.com
Selfoon nommer:078 4102 9307
 
 

Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid.
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE…
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Wonderwerke
Dit is besonder kosbaar. More ...
Winde van verandering.
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen. More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie is jy?
Jou lewensreis loop hand aan hand met die vraag...... More ...
Wie is die Here?
God openbaar Hom elke dag aan jou. Die vraag is: soek jy en luister jy…? More ...
Wie is die Here van my lewe?
Alles is in Hom, deur Hom en tot Hom. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
Om God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...