Vliegtuig geselsies.


Ons het almal al langs iemand op die bus, trein of vliegtuig gesit. Meestal is elkeen redelik tot hulself afgesonder, maar soms ontstaan ‘n gesprek wat baie natuurlik kan ontwikkel, of baie ongemaklike stiltes tot gevolg kan hê as die verkeerde onderwerp opgebring word. Geloof is een van hierdie onderwerpe; en ongelukkig is ons baie keer die persoon(e) wat die gesprek kort knip omdat ons onseker is oor wat om te sê.
Het jy al ooit gewonder oor ‘hoe’ om vir ‘n mede reisiger te vertel dat jy deel is van die Kerk? Hoe kan jy getuig van jou oortuiging?

Kyk na hierdie onderhoud met Pastor J. John  – ek hoop dit help jou om te sien dat gesprekke oor ons oortuigings baie kreatief en lekker kan wees. Wat ‘n voorreg om Jesus te volg!

Geseënde week! 
Andrè




 
 

Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid.
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE…
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Wonderwerke
Dit is besonder kosbaar. More ...
Winde van verandering.
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen. More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie is jy?
Jou lewensreis loop hand aan hand met die vraag...... More ...
Wie is die Here?
God openbaar Hom elke dag aan jou. Die vraag is: soek jy en luister jy…? More ...
Wie is die Here van my lewe?
Alles is in Hom, deur Hom en tot Hom. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
Om God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...