Dank God vir sy seëninge


 
Die week na Remembrance Day gebeur dit soms dat ons meer en verder dink. Ons dink oor ons lewens. Wanneer hierdie gedagtes en herinneringe gevul is met vreugde en geluk is dit maklik om God te dank vir sy seëninge. Maar wanneer dit gevul is met bekommernis, onsekerheid, seer en verdriet is dit moeilik om voor God te staan. ‘n Gedagte vir jou...

15-11-2018

Gebed: Here, wees met my en elkeen wat U soek en nie kan sien nie. Skyn U lig in my lewe. Help my om te blom vir U. Amen.

Geseënde week, 

Andrè Harmzen
(mobile) +44 7841 029307 
(home) +44 1992 813 895
andre@sagemeente.com

 

Vorige Briewe 

Die prys van woorde
God het nie net gepraat oor onvoorwaardelike liefde, vergifnis en verlossing van die wêreld nie, Hy het dit tot uitdrukking laat kom deur Sy Seun Jesus Christus. Laat toe dat Hy gehoor word in elkeen van jou woorde. More ...
Die Woord as Waarheid
Volgens Calvyn gee die Skrif ons 'n reddende kennis van God, maar slegs wanneer die sekerheid daarvan "gegrond is op die innerlike oortuiging van die Heilige Gees." More ...
Jesus se Woorde
Jesus se eerste woorde van Sy opstanding was net buite die leë graf. Ons lees daarvan in Johannes 20 waar Maria Magdalena na Hom gaan soek het. Sy was in trane, omdat Sy Hom nie kon kry nie, toe Jesus met haar praat. More ...
Die kleur van vergifnis
God is die bron van die volkome Lig wat ons lewe rig. Ons lewens-waarde lê in Hom wat deur ons skyn na die wêreld. Die wêreld word gevul met ‘n reënboog van kleure omdat God se verlossende Lig elkeen op ‘n unieke manier bereik en bevry. More ...