Christen Pampoene


 
Einde Oktober is ‘n komplekse deel van die jaar in Brittanje. Baie mense vier verskeie sake vir verskillende redes – van die oes en opbrengs; lewe en lig; tot die donker en dood. Hoe dink jy as Christen daaroor? Hoe leef ons Sy boodskap en skyn ons God se Lig in so ‘n verwarde tyd?
 
Hieronder is een manier om in hierdie tyd aan mense te vertel en verduidelik – God gee Lewe, selfs in dood, en Hy bedoel dit vir elkeen! Mag die Gees met jou en jul kinders wees!
 
Christen wees

Seënwense,
Andrè

Vorige Briewe 

Die prys van woorde
God het nie net gepraat oor onvoorwaardelike liefde, vergifnis en verlossing van die wêreld nie, Hy het dit tot uitdrukking laat kom deur Sy Seun Jesus Christus. Laat toe dat Hy gehoor word in elkeen van jou woorde. More ...
Die Woord as Waarheid
Volgens Calvyn gee die Skrif ons 'n reddende kennis van God, maar slegs wanneer die sekerheid daarvan "gegrond is op die innerlike oortuiging van die Heilige Gees." More ...
Jesus se Woorde
Jesus se eerste woorde van Sy opstanding was net buite die leë graf. Ons lees daarvan in Johannes 20 waar Maria Magdalena na Hom gaan soek het. Sy was in trane, omdat Sy Hom nie kon kry nie, toe Jesus met haar praat. More ...
Die kleur van vergifnis
God is die bron van die volkome Lig wat ons lewe rig. Ons lewens-waarde lê in Hom wat deur ons skyn na die wêreld. Die wêreld word gevul met ‘n reënboog van kleure omdat God se verlossende Lig elkeen op ‘n unieke manier bereik en bevry. More ...