Welkom by SA Gemeente Middellande


Baie welkom by ons. Gaan kyk gerus na ons Nuut by Ons bladsy om meer inligting te bekom.

Ons Eredienste begin om 10h00 elke 1e en 3e Sondag van die maand.
Kom kuier saam met ons na die diens oor 'n koppie tee of koffie. Ons wil jou graag ontmoet!

Ons het ook Aanlyn Preke beskikbaar indien jy nie een van ons Eredienste kan bywoon nie.
 
Nuut by Ons? Meer oor Ons
 
Erediens Tye Ons Eredienste is elke 1ste en 3de Sondag van die maand om 10:00 die oggend.
Kom loer gerus in!
Rus wat Jesus gee
Rus wat Jesus gee
Jesus se uitnodiging is nie net gerig aan mense wat fisies moeg is nie. Hy praat ook met dié wie se gedagtes jaag, wie se harte swaar is en wie se laste vir ander onsigbaar bly.

Onlangse Nuus

Damesdag 2026
Ons gaan saam lag, eet en kreatief wees.
Middellande Erediens.
Ons hou weer Erediens onder EEN dak .... Elke eerste en derde Sondag van die maand by Alderbrookskool, Blossomfield Road, Solihull, B91 1SN
Nuusbriewe
‘n Lekker lees nuusbrief oor wat gebeur by SAG Middellande en waarna om uit te sien.

Kalender