Welkom by SA Gemeente Loughton


Is jy nuut by ons? Indien wel, baie welkom!! Gaan kyk gerus na ons Nuut by Ons bladsy om meer inligting te bekom. Ons eredienste begin om 9:00am elke 2e en 4e Sondag van die maand en is gewoonlik so uur en 'n half lank. Kom kuier saam met ons na die diens oor 'n koppie tee of koffie. Ons sal jou graag wil ontmoet!

Huiskerk gaan nog steeds voort op ons sociale platforms:

Hier is al die besonderhede oor hoe om saam te kyk:

 - Facebook
 - Youtube
 - SA Gemeente Website

Nuut by Ons? Meer oor Ons
Erediens Tye Ons Eredienste is elke 2de en 4de Sondag van die maand om 09:00 die oggend.
Kom loer gerus in!
Adres: Theydon Bois Village Hall, Coppice Row, Theydon Bois, CM16 7ER
 
Liefde wat Dra
Liefde wat Dra
Veertig dae waarin die kerk stadiger loop. Dalk gee ons iets op – suiker, koffie, sosiale media. Dalk merk ons voorkoppe met as. Maar Lydenstyd gaan oor méér as simboliek. Dit gaan oor ’n hart wat weer leer kyk.

Onlangse Nuus

Loughton Nuusbrief
'n Lekker lees NUUSBRIEF oor wat gebeur by SAG Loughton en waarna om uit te sien...!!
Dames Ontbyt 7 Maart 2026
Jy word hartlik uitgenooi na Loughton se Dames Ontbyt 7 Maart 2026, 9uur tot 12uur
Manne Naweek 27-29 Maart 2026
Kom deel in 'n betekenisvolle, bemoedigende en avontuurlike naweek by die Frontier Centre.
  Lees meer...