Bedieninge


Hier in die Middellande wyk is ons bedieninge besig om vinnig uit te brei. Dit skep vir almal die geleentheid om hulle Christelike gawes uit te leef en mekaar daarmee te dien. Ons is altyd opsoek na mense wat bereid is om by die bedieninge betrokke te raak, so laat weet ons asseblief as jy graag by een van die volgende bedieninge betrokke wil raak of self 'n nuwe bediening wil begin:


Bedieninge

Katkisasie Musiek
Kinderkerk Vertaling
Kleuterkerk Tegnologie
Babakerk Jeug
Mans Kampe
Dames Opleiding
Gebed Bemarking
Sending Finansies
Boeke Diakonie
 
Vul hierdie vorm in om ons te laat weet as jy by 'n bediening betrokke wil raak
Naam:
Telefoon:
Selfoon:
E-pos Adres:
Bediening waarin jy belangstel: