EREDIENSTE


Ons hou weer Eredienste onder EEN dak  ....

Elke tweede en vierde Sondag van die maand by Loughton. 

Theydon Bois Village Hall om 9:00
Coppice Row
Theydon Bois
Essex
CM16 7ER


As jy dit nie kan bywoon nie, is daar ook video opnames beskikbaar vir "huiskerk".
Op ons SA Gemeente app onder Noordwyk.
Huiskerk op YouTube 
Loughton Gemeente se Facebook blad.


Baie dankie vir elkeen se gebede en ondersteuning.
Indien jy ‘n bydrae wil maak tot ons gemeente se werk kan jy die dankoffer inligting kry op ons webblad.

Ons gaan dit elke Sondag doen.
 
Groetnis en seën,