Geloof in aksie tydens COVID-19!
Wie sou gedink het 2020 sou die jaar wees waarin die hele wêreld (met ons tegnologie, gevorderde wetenskap en ekonomiese vooruitskouïngs) tot stilstand sou kom as gevolg van ‘n ‘nuwe’ virus. Die impak van COVID-19 is duidelik groter as wat meeste mense verwag het, en die owerheid se riglyne is baie duidelik in hierdie verband. As gelowiges is die vraag: Wat staan ons te doen?
Ek glo ons kan baie uit die geskiedenis leer. Die gedagtes van Martin Luther het my help dink...
The 16th-century theologian Martin Luther had this to say during the bubonic plague, offering his thoughts in a letter titled "Whether One May Flee From a Deadly Plague" on how best to practically and spiritually overcome:
You ought to think this way: "Very well, by God's decree, the enemy has sent us poison and deadly offal. Therefore, I shall ask God mercifully to protect us. Then I shall fumigate, help purify the air, administer medicine, and take it. I shall avoid places and persons where my presence is not needed in order not to become contaminated and thus perchance infect and pollute others, and so cause their death as a result of my negligence. If God should wish to take me, he will surely find me and I have done what he has expected of me and so I am not responsible for either my own death or the death of others. If my neighbor needs me, however, I shall not avoid place or person, but will go freely."
Wees asseblief veilig in hierdie tyd. En bid vir leiding, versterking en dat God se liefde sal skyn in hierdie dynserige tyd.
Seënwense,
Andrè
Indien jy weet van iemand wat siek is, of hulp nodig het kontak Andre by andre@sagemeente.com of 078 4102 9307
Kontak die kerkkantoor by
noordwyk@sagemeente.com of ena@sagemeente.com
Vorige Briewe
| Ons hulp deur die eeue | | Die lewe verander. Jare gaan verby, geslagte kom en gaan, en soms wonder ons waarheen die tyd verdwyn het. Tyd staan vir niemand stil nie. Maar die God wat deur al die geslagte ons toevlug was, is vandag steeds dieselfde.
More ...
| |
|
| Wanneer die vyeboom nie bot nie | | Daar sal dae wees waarop dit ’n keuse van geloof word. Miskien is dit die diepste vorm van dankbaarheid: wanneer my hande nie vol voel nie, maar ek steeds kan sê: Here, U is hier. En U is nog steeds my God.
More ...
| |
|
| |
|