Jesus se woorde aan die kruis
Matteus 3:13-17
Jesus se kruiswoorde is verweef in sy kruisverhaal en het diep betekenis ingehou vir die mense rondom Hom…
“...Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie!” – Luk. 23:34
“...Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees.” – Luk. 23:43
“...Daar is u seun…Daar is jou moeder.” – Joh.19:27
“...My God, My God, waarom het U My verlaat?” – Matt.27:46
“...Ek is dors.” – Joh.19:28
“...Dit is volbring!” – Joh.19:30
“...Vader in U hande gee ek My gees oor.” – Luk.23:46
Christus se kruiswoorde dra steeds betekenis vir ons vandag. Wanneer jy voor Christus se kruis staan, en jy hoor Hom hierdie woorde spreek, wat beteken dit vir jou…?
Geseënde week,
Andrè
(mobile) +44 7841 029307
(home) +44 1992 813 895
andre@sagemeente.com
Vorige Briewe
| Ons hulp deur die eeue | | Die lewe verander. Jare gaan verby, geslagte kom en gaan, en soms wonder ons waarheen die tyd verdwyn het. Tyd staan vir niemand stil nie. Maar die God wat deur al die geslagte ons toevlug was, is vandag steeds dieselfde.
More ...
| |
|
| Wanneer die vyeboom nie bot nie | | Daar sal dae wees waarop dit ’n keuse van geloof word. Miskien is dit die diepste vorm van dankbaarheid: wanneer my hande nie vol voel nie, maar ek steeds kan sê: Here, U is hier. En U is nog steeds my God.
More ...
| |
|
| |
|