2018 !
Baie voorspoed en Seën vir 2018 ! Mag God se nabyheid jou versterk. Mag Jesus se kennis jou bemagtig. Mag jou lewe geken word deur die vrugte van die Gees. Mag jou geloof jou verseker in die onsekerheid van more.
Ons sien uit na ‘n jaar van lewende geloof. Kom reis saam ons Gemeente na ‘n toekoms waarin God geken en erken sal word.
Soli Deo Gloria !
Andre
Vorige Briewe
| Ons hulp deur die eeue | | Die lewe verander. Jare gaan verby, geslagte kom en gaan, en soms wonder ons waarheen die tyd verdwyn het. Tyd staan vir niemand stil nie. Maar die God wat deur al die geslagte ons toevlug was, is vandag steeds dieselfde.
More ...
| |
|
| Wanneer die vyeboom nie bot nie | | Daar sal dae wees waarop dit ’n keuse van geloof word. Miskien is dit die diepste vorm van dankbaarheid: wanneer my hande nie vol voel nie, maar ek steeds kan sê: Here, U is hier. En U is nog steeds my God.
More ...
| |
|
| |
|