Welkom by SA Gemeente Norwich


Is jy nuut by ons? Indien wel, baie welkom!! Gaan kyk gerus na ons Nuut by Ons bladsy om meer inligting te bekom. Ons eredienste begin om 10:00am elke 1e en 3e Sondag van die maand. Kom kuier saam met ons na die diens oor 'n koppie tee of koffie. Ons sal jou graag wil ontmoet!
Nuut by Ons? Meer oor Ons
Erediens Tye Ons Eredienste is elke 1e en 3e Sondag van die maand om 10:00 die oggend.
Kom loer gerus in!
Bawburgh Village Hall, NR9 3LL
(Google Maps)
Watter sake en gewoontes is noodsaaklik vir my geestelike pad, reis en verhouding saam met die Here.

Onlangse Nuus

SA Gemeente Makietie is ‘n fees vir jou, jou gesin en jou vriende! Jy word uitgenooi om ‘n hele naweek lekker saam met die SA Gemeente familie te kuier soos net Suid Afrikaners dit kan doen! Daar is ‘n opsie om die hele naweek te kamp en te fees; of om...
  Lees meer...