Welkom by SA Gemeente Bristol


Is jy nuut by ons? Indien wel, baie welkom!! Gaan kyk gerus na ons Nuut by Ons bladsy om meer inligting te bekom. Ons eredienste begin om 10:00am elke 3e Sondag van die maand en is gewoonlik so uur en 'n half lank. Kom kuier saam met ons na die diens oor 'n koppie tee of koffie. Ons sal jou graag wil ontmoet!
Nuut by Ons? Meer oor Ons
Erediens Tye Ons Eredienste is elke 3e Sondag van die maand om 10:00 die oggend.
Kom loer gerus in!
AdresBrookway Activity Centre, Bradley Stoke, BS32 9DA
(Google Maps)
Kersfees is ‘n tyd van gee… God gee Hoop, Vreugde, Vrede, Liefde en Christus aan jou. Mag jy jouself aan Hom gee en verbind.

Onlangse Nuus

Bring jou gevulde skoenboks saam na ons Erediens die 9 Desember. Ons Erediens begin 9 uur
Loughton Kerssangdiens en vinger ete: 9 uur. Bring jou vriende saam en kom loof en prys die Here saam by hierdie spesiale Kerssangdiens.
  Lees meer...