Gebed en getuienis. 


Gebed is ‘n manier om ons self in harmonie met God te hou. Ons bid vir verskeie sake en redes – van lofliedere tot selfs ons laaste uur. Jesus het self ook gebid en gevra dat sy vriende saam met Hom sal waak en bid. Dit is belangrik om op ons eie te bid, en om saam met my gelowige vriende te bid.
 
Dit is belangrik om te bid voor, gedurende, en na ons die Evangelie met mense deel. Ons kan bid vir mense om mee te deel; geleenthede waartydens ons kan deel; vrymoedigheid en moed om te deel; genade en Liefde wanneer ons deel; die korrekte woorde; en dat God mense sal red.
 
Hou aan bid, liefhê en leef – God sal intree, spreek en bekeer volgens Sy plan.
Andrè



 
 
 

Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid.
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE…
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Wonderwerke
Dit is besonder kosbaar. More ...
Winde van verandering.
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen. More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie is jy?
Jou lewensreis loop hand aan hand met die vraag...... More ...
Wie is die Here?
God openbaar Hom elke dag aan jou. Die vraag is: soek jy en luister jy…? More ...
Wie is die Here van my lewe?
Alles is in Hom, deur Hom en tot Hom. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
Om God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...