Jesus se kruisdood.


Jesaja 53:4-11
 
Voorspoed is ‘n bate wat vreugde bring. Teenspoed is ‘n las wat swaarkry bring. Om ‘n las in die lewe te dra is ‘n negatiewe ervaring wat geen bate of lewensvreugde bied nie. (Ds FJ Nortje)   

Jesus se kruisdood is die las wat Hy vir die mens se smarte moes dra. Hy is soos ‘n melaatse verwerp, misdadiger geslaan en verraaier gekruisig. Juis deur Jesus se lyding en las word Hy die kneg van God wat die mens met die Vader versoen.

So verander God se vergifnis die mens se swaarkry in hoop en vreugde. So verander God se genade ons las in ‘n bate. So verander God se goedheid jou teenspoed in sekerheid van God se nabyheid en lewensvreugde.

Seënwense, 
Andrè
 
 

Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid.
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE…
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Wonderwerke
Dit is besonder kosbaar. More ...
Winde van verandering.
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen. More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie is jy?
Jou lewensreis loop hand aan hand met die vraag...... More ...
Wie is die Here?
God openbaar Hom elke dag aan jou. Die vraag is: soek jy en luister jy…? More ...
Wie is die Here van my lewe?
Alles is in Hom, deur Hom en tot Hom. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
Om God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...