Christus alleen.


Christus alleen was ‘n sentrale saak vir die Reformasie. Die rede hiervoor was eenvoudig – slegs deur geloof in Jesus Christus, die Seun van God, kan daar vir gelowiges verlossing wees. In Johannes 14:6-7 sê Jesus self: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie. As julle My ken, sal julle my Vader ook ken. En van nou af ken julle Hom en sien julle Hom.”

Slegs deur God se genadige self-bekendstelling in Jesus Christus kom ons tot die verlossende en transformerende kennis van God.  Christus se Sy kruisdood en opstanding het ‘n veranderende betekenis vir elkeen wat in Hom glo se lewens. Die implikasie hiervan is net so waar vir die hede as die toekoms en die ewige lewe.

Gaan kyk gerus persoonlik; in jou gesin; en of in julle gespreksgroepe die week se kort video hier;  doen die kort studiegedeelte en by die eredienste van Sondag gaan ons in meer detail stilstaan by die betekenis van al hierdie sake.

Lekker lees, dink en bid!  Soli Deo Gloria!
Andrè

 

 

Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid.
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE…
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Wonderwerke
Dit is besonder kosbaar. More ...
Winde van verandering.
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen. More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie is jy?
Jou lewensreis loop hand aan hand met die vraag...... More ...
Wie is die Here?
God openbaar Hom elke dag aan jou. Die vraag is: soek jy en luister jy…? More ...
Wie is die Here van my lewe?
Alles is in Hom, deur Hom en tot Hom. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
Om God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...