Welkom by SA Gemeente Bristol


Is jy nuut by ons? Indien wel, baie welkom!! Gaan kyk gerus na ons Nuut by Ons bladsy om meer inligting te bekom. Ons eredienste begin om 10:00am elke 3e Sondag van die maand en is gewoonlik so uur en 'n half lank. Kom kuier saam met ons na die diens oor 'n koppie tee of koffie. Ons sal jou graag wil ontmoet!
Nuut by Ons? Meer oor Ons
Erediens Tye Ons Eredienste is elke 3e Sondag van die maand om 10:00 die oggend.
Kom loer gerus in!
AdresBrookway Activity Centre, Bradley Stoke, BS32 9DA
(Google Maps)
Die prys van woorde
Die prys van woorde
God het nie net gepraat oor onvoorwaardelike liefde, vergifnis en verlossing van die wêreld nie, Hy het dit tot uitdrukking laat kom deur Sy Seun Jesus Christus. Laat toe dat Hy gehoor word in elkeen van jou woorde.

Onlangse Nuus

Loughton Eredienste
Ons hou weer Eredienste onder EEN dak .... Elke tweede en vierde Sondag van die maand by Loughton. Theydon Bois Village Hall om 9:00 Coppice Row Theydon Bois Essex CM16 7ER
Loughton Nuusbrief  
'n Lekker lees NUUSBRIEF oor wat gebeur by SAG Loughton en waarna om uit te sien...!!
  Lees meer...