Selgroepe

Selgroepe is die hartklop van ons Wyk. Dit is hier waar ons mekaar ondersteun, geestelik groei, die Bybel bestudeer, vir mekaar sorg en deur ons liefde vir mekaar vir die wêreld wys dat ons Jesus se dissipels is. Skakel in by ‘n Selgroep! (Sien artikel onder op bladsy en voltooi die vorm om die selgroep leier te kontak vir plasing)

 Waar is my naaste selgroep? 

 

Wat is 'n Selgroep?
Lees asb. die artikel vir meer inligting insake selgroepe in Noordwyk!!! More ...


 Voltooi die vorm vir plasing in 'n selgroep.

Naam en Van:

E-posl Adres:

Selfoon:

Adres:
 
Dorp:
Poskode:
Kommentaar: