Nuus

nuus-header


Hier is al ons doen en late die afgelope tyd. Kliek gerus op die artikels onder om meer uit te vind.

 

Ons gaan baie kuier, fliek en Sondag na Karen van der Poll luister. Maak solank alles bymekaar wat jul storie vertel.  Bring foto's saam.
Loughton kuier heerlik saam vanaf 3 uur, bring jou vleisie en drinkgoed saam, slaaie sal voorsien word. Daar is ook springkastele vir die kinders, dit beloof om 'n heerlike kuier geleentheid te wees.
Die kerk en elke gelowige het gereeld nodig om seker te maak dat ons seker is van wat ons glo of in ander woorde, dat ons verhouding met die Here gesond is! So maklik skuif ons Christus en Geloof en die Woord uit die kern van ons godsdiens uit...