Welkom by SA Gemeente Edinburgh


Is jy nuut by ons? Indien wel, baie welkom!! Gaan kyk gerus na ons Nuut by Ons bladsy om meer inligting te bekom. Ons eredienste begin om 16:30 elke 4e Sondag van die maand. Kom kuier saam met ons na die diens oor 'n koppie tee of koffie. Ons sal jou graag wil ontmoet!
Nuut by Ons? Meer oor Ons
Erediens Tye Ons Eredienste is elke 4e Sondag van die maand om 16:30 die middag.
Kom loer gerus in!
Balerno Parish Church, Balerno, Edinburgh, EH14 7DZ
(Google Maps)
Vernuwing deur die Gees
Vernuwing deur die Gees
Daar is tye wanneer ons dink vernuwing beteken: ek moet net harder probeer. Ek moet meer dissipline hĂȘ, beter beplan, sterker glo, minder twyfel. Maar die evangelie begin nie by my krag nie. Dit begin by God se genade.

Onlangse Nuus

Ruck en Roll - Sokkie - Potjie en Rugby
Dit gaan 'n heerlike kuier dag wees. Die Springbok v Barbarians game gaan lewendig uitgesaai word... Daar is boeresport vir die kinders en 'n sokkie na die ete.
SAG Theydon Bois Eredienste
Ons hou Eredienste elke tweede en vierde Sondag van die maand kerk. Theydon Bois Village Hall om 9:00 Coppice Row, Theydon Bois, Essex, CM16 7ER
SAG Theydon Bois Nuusbrief
'n Lekker lees NUUSBRIEF oor wat gebeur by SAG Loughton en waarna om uit te sien...!!
  Lees meer...