Dit gaan 'n heerlike kuier dag wees.
Die Springbok v Barbarians game gaan lewendig uitgesaai word...
Daar is boeresport vir die kinders en 'n sokkie na die ete.
Ons hou Eredienste elke tweede en vierde Sondag van die maand kerk.
Theydon Bois Village Hall om 9:00
Coppice Row, Theydon Bois, Essex, CM16 7ER
'n Lekker lees NUUSBRIEF oor wat gebeur by SAG Loughton en waarna om uit te sien...!!