Noordwyk > Birmingham > Meer Oor Ons > Uit Andre se pen > Belangrike dinge in jou lewe......
 
Main Line
 
Links-Bo2
 
Regs-Bo2
 

Belangrike dinge in jou lewe...

Ek raak altyd gefrustreerd met spam e-posse - hulle vul jou inbox en neem mens se kosbare tyd op. Hierdie week het die onderstaande e-pos deurgekom, en gelukkig het ek die tyd geneem om dit te lees.

A professor stood before his philosophy class and had some items in front of him. When the class began, wordlessly, he picked up a very large and empty mayonnaise jar and proceeded to fill it with golf balls. He then asked the students if the jar was full. They agreed that it was.

The professor then picked up a box of pebbles and poured them into the jar. He shook the jar lightly. The pebbles rolled into the open areas between the golf balls. He then asked the students again if the jar was full. They agreed it was.

The professor next picked up a box of sand and poured it into the jar. Of course, the sand filled up everything else. He asked once more if the jar was full. The students responded with a unanimous "yes."

The professor then produced two cups of coffee from under the table and poured the entire contents into the jar, effectively filling the empty space between the sand. The students laughed.

"Now," said the professor, as the laughter subsided, " I want you to recognize that this jar represents your life.

“The golf balls are the important things -- your God, family, your children, your health, your friends, and your favorite passions -- things that if everything else was lost and only they remained, your life would still be full.

“The pebbles are the other things that matter like your job, your house, and your car.

“The sand is everything else -- the small stuff.

"If you put the sand into the jar first," he continued, "there is no room for the pebbles or golf balls. The same goes for life. If you spend all your time and energy on the small stuff, you will never have room for the things that are important to you.

“Pay attention to the things that are critical to your happiness. Play with your children. Take time to get medical check ups. Take your partner out to dinner. Play another 18. There will always be time to clean the house and ‘fix the disposal’.

“Take care of the golf balls first -- the things that really matter. Set your priorities. The rest is just sand."


One of the students raised her hand and inquired what the coffee represented.


The professor smiled. "I'm glad you asked. It just goes to show you that no matter how full your life may seem, there's always room for a couple of cups of coffee with a friend."

Mag God die fondasie wees van jou lewe; Mag Hy jou verhoudinge Seën; en Mag jy altyd tyd hê en maak vir die mense en dinge wat betekenis gee aan jou lewe. 


Vakansie groetnis in Christus,

Andrè Harmzen.

 

Vorige Briewe 

Wonderwerke
Dit is besonder kosbaar. More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen. More ...
Wie is jy?
Jou lewensreis loop hand aan hand met die vraag...... More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
Om God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...
What makes us happy?
Mag die liefde in jou lewe net sterker groei, vir jouself, jou gesin, maar bo alles vir God. More ...
Wees dankbaar dit is wat Christus verwag!
Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag. More ...
Weerspieël jy God se liefde?.
Die mens vertoon die beeld van God het dus ‘n verantwoordelikheid om sy koningskap en liefde te weerspieël. More ...
Watse soort wêreld los ‘n tweejarige dogtertjie op straat om te sterf?
Baie stap verby tot die persoon van wie ons dit die minste verwag, uiteindelik stop en omgee. More ...
Wat, moet ek my vyande liefhê?
Ons kan dit alleen doen, as ons vashou daaraan dat God nog in beheer is. More ...
Wat verwag die Here van my?
Wat is dan die beste deel? More ...
Wat sal die mense sê?
Watter nagedagtenis gaan jy, as verloste kind van God, nalaat? More ...
Wat ons kinders wil he, en wat hulle nodig het.
Navorsing oor geluk van kinders, het my laat dink. More ...
Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe?
Ek behoort aan Christus en is God se kind. More ...
Wat het die Apostels gedryf?
Iets moes hierdie mense gedryf het, maar wat? More ...
Wat glo ons?
As ons die Evangelie hoor, dit glo en daarop antwoord, het dit ’n direkte invloed op my lewe ..... More ...
Wat dra jy saam in jou tas?
Daar is maar net een oplossing, en dit is om ons tasse te begin uitpak. More ...
Wat dra jy saam in jou tas?
Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het,..... More ...
Was jy al in die woestyn gewees?
In die woestyn tye sien ons ook God se teenwoordigheid, Hy lei ons ook weer na die oasis toe. More ...
Wanneer laas het jy fees gevier?
As jy so deur die Bybel lees is dit interessant om op te let hoeveel daar fees gevier word. More ...
Wanneer laas het jy 'n wonderwerk gesien?
Kyk vandag na die lewe deur die oë van geloof, More ...
Waarvan is my lewe vol?
Ons lewe deur die Gees; laat die Gees nou ook ons gedrag bepaal. More ...
Waarheen is jy oppad?
God se wil begin met liefde teenoor God en ons naaste. More ...
Waar staan jou geloofsverhouding met jou God?
Hy ken jou op jou naam, want jy is Sy kind. More ...
Uithou en aanhou?
Die wat op ons Here vertrou, kry nuwe krag! More ...
Tyd...
Ons verhouding met God verg ook tyd en aandag. More ...
Twee is beter as een.
Twee is beter as een. Saam bereik hulle meer in hulle werk. More ...
Tot ons weer sien.
Hou vas aan die Here en mekaar. More ...
Tasgepak..
Tasgepak.. More ...
Suksesvolle Ouerskap
Hoe beïnvloed ek my kinders om ‘n lewe te lei wat vir hulle sinvol is en waarin hulle hul potensiaal bereik? More ...
Son, o Wonderlike son!
Hou die lig in jou lewe! More ...
Sal jy gemis word?
Begin vandag om jou lig so te skyn dat jou plek leeg sal wees as jy nie meer daar is nie. More ...
Sal ek die ander wang draai?
“Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle nie teen 'n kwaadwillige mens verset nie. More ...
Praat jy of doen jy?
Staan ’n slag van jou knieë af op, en gaan doen ook God se werk. More ...
Padlangs: Soek God in die woestyn rondom jou!
Wanneer ons met oë van geloof kyk, dan sien ons dat Hy jou lei elke dag en nag. More ...
Padlangs: Medereisigers
Kom reis verder saam. More ...
Padlangs.
Om agter die Here aan te leef! More ...
Padlangs
Week 4: Padkos More ...
Paasfees boodskappe
Boodskappe wat die betekenis van die kruisgebeure uitdruk. More ...
Paasfees
Wat is die betekenis van die Woord 'gely'. More ...
Ouers.
Ons moet ons kinders liefhê en onderrig.... More ...
Ortodoksie en Ortopraksie-Orto-wat?
Ons geloof en ons dade is een, die een getuig van die ander. More ...
Opregte liefde.
Riglyne vir 'n Christelike lewe. More ...
Op reis agter God aan....
'Jy moet lief wees vir jou naaste soos jy lief is vir jouself.’ More ...
Oorwin die kwaad met die goeie!
.....En die wapen waarmee die oorwinning behaal kan word, is die liefde. More ...
Oor Pannekoeke en Aswoensdag.
In daardie tye dink ons aan Jesus se baie groter opoffering vir ons... More ...
Ons is elkeen deel van 'n familie.
Dit is duidelik dat die Here nie Sy kinders alleen laat nie More ...
Ons hoop is in geduld.
Kolossense sê dat dit vir ons moontlik is om met geduld te volhard. More ...
Onrus in Engeland
As leraars van die SA Gemeente het ons bewus geword dat die onrus van die afgelope paar dae die lewens van baie mense in Engeland ingrypend ontwrig en getraumatiseer het. More ...
Om perspektief te behou.
Streef vandag na perspektief... More ...
Om in die spieël te kyk.
Ek weet wat jy vanoggend in die badkamer gedoen het ! More ...
Om fees te vier in die Here.
Hierdie komende Sondag is Pinksterfees. More ...
Nuwejaars voornemens.
Mag jou entoesiasme en God se getrouheid 2014 radikaal, ten goede, verander. More ...
Net 28% van ons Gemeente lees elke dag Bybel!
Die Reveal navorsing resultate het ‘n paar interessante resultate gehad. More ...
Neem jy deel?
Daar is baie maniere om mens se dank te betuig. More ...
Name
Wat beteken jou naam? More ...
Moet nie op mense vertrou nie.
Die Here sê: "Dit sal sleg gaan met iemand wat nie op My vertrou nie, maar op ander mense. More ...
Moet my kind die lesse oor ander godsdienste bywoon?
"Of, as julle dit nie goedvind om die Here te dien nie, kies dan vandag wie julle wil dien:" More ...
Mense wat my irriteer.
Die beste manier om mense wat jou irriteer te verstaan is om hulle beter te leer ken. More ...
Maria se slegte nuus
God werk soms op vreemde wyses, as ons, ons vas staar teen ons perspektief, mis ons soms God se plan met ons. More ...
Makietie 2014
SA Gemeente Makietie is ‘n fees vir jou, jou gesin en jou vriende! Jy word uitgenooi om ‘n hele naweek lekker saam met die SA Gemeente familie te kuier soos net Suid Afrikaners dit kan doen! More ...
Maak jul harte wyd oop!!
Maak jou hart vandag oop vir die mense rondom jou! More ...
Luister na God se stem.
Mag jy, binne jou situasie, God se stem hoor, en luister. More ...
Loop jy met 'n wapen rond?
Ons almal loop gewapend rond. More ...
Lof in die donker.
Ek sal die Here altyd weer prys. More ...
Lewe jy jou belydenis?
Mag jy telkens besef dat jou lewe 'n belydenis is, en elkeen rondom jou weet in Wie jy glo en wat jy van Hom glo. More ...
Lent en As-Woensdag.
“Prys Hom! Loof Hom wat in die naam van die Here kom!” More ...
Leef jy naasteliefde uit?
As kinders van God moet ons mekaar liefhê. More ...
Leef in afwagting!
Hulle het saam gebid en gewag.... More ...
KRUISPAD
Waar God ons roep! More ...
Koningskind!
Jy is ‘n kind en erfgenaam van die Almagtige God en Koning. More ...
Kom eet!!
Jesus roep hulle: Kom eet! More ...
Kerstyd is feestyd.
Mag hierdie kerstyd vir jou ‘n besonderse tyd wees. More ...
Keer vrees dat jy die Here se wil doen?
Met God aan ons kant loop ons 'n oormag storm - storm die dag in met die Here aan jou kant! More ...
Kan ons vir God regtig ken?
As julle My (Jesus) ken, ken julle die Vader ook. More ...
Kan ons die Bybel glo: Nie net die Bybel getuig van Jesus nie?
...getuig hy dat die Bybel waar is in sy getuienis oor Jesus. More ...
Kan God jou nog verras?
Tog is geloof juis om te hoop op dit wat ons nie kan sien nie More ...
Kaalvoetkind...
Mag jy in hierdie kerstyd bewus wees van God se nabyheid en mag jy Jesus se liefde in opregteheid en onskuld, soos Sy kaalvoetkind, uitleef. More ...
Jy skep jou wêreld deur jou gedagtes.
Dit wat in ons gedagtes leef word 'n werklikheid in ons lewe. More ...
Jy moet jou naaste liefhê soos jouself....
Die Here se wil vir elke mens se lewe is Liefde. More ...
Jy is 'n Koningskind...
en gevolglik Sy erfgenaam! More ...
Jy behoort aan God.
Jy hoef nie verdwaal te voel nie, jy behoort! More ...
Jou storie.
Lekker skryf... More ...
Jou optrede maak 'n verskil...
Glo en vertrou dat God jou optrede, hoe nietig dit ookal mag lyk, sal gebruik teen die bose. More ...
Jesus, ons Redder!
Jou geloofsvryheid is direk gekoppel aan Jesus se liggaam en bloed wat vir jou gebreek en gevloei het. More ...
Jesus se menswording maak al die verskil.
Baie geseënde kersfees vir julle almal. Ek sien uit om die nuwe jaar ‘n pad verder saam met julle te stap. More ...
Jesus - meer as 'n held!
Hy het die oorwinning aan die kruis behaal, nie vir homself nie, maar vir jou! More ...
Isak stap om geoffer te word.
Soos Isak, vind ons kinders vertroue in jou en my geloofsverhouding met God. More ...
Is jy vol oorwinning of vrees?
Nou kom die oordeel oor hierdie wêreld; More ...
Is jy 'n afrigter of 'n speler?
Die verskil tussen ‘n afrigter en ‘n speler, is dat die afrigter ken die teorie van wat moet gebeur op die veld, More ...
Is jou vlees gewillig?
Mag jy in die lig van Jesus se hemelvaart kan sê:........ More ...
Is God se liefde jou fondasie?
Wanneer jy, jou huweliksmaat en jou gesin, die Liefde van God julle fondasie maak, dan.... More ...
Is daar lewe agter 'n strykplank?
Dit is wat God se Gees tot vandag toe doen; Hy bring lewe in ons. More ...
Intensionele Ouerskap.
Opvoeding gebeur nie vanself nie, dit vra ‘n keuse, ‘n doelwit, ‘n plan en toewyding. More ...
In die verlede was dit baie beter gewees?
Sien jy die kwartels en die manna in jou lewe raak? More ...
Hy het ons lyding op Hom geneem.
Bonhoeffer het Jesus se lyding en die implikasies vir hom verstaan. More ...
Hulp kom net van die Here af.
Elke nuwe jaar bring vir ons die onbekende. More ...
Hou aan met bid!
Dalk is ons te ongeduldig met gebed. More ...
Hoop in geloof, leef in Liefde
En nou bly oor geloof, hoop en liefde; More ...
Hoekom sukkel ek so om Geestelik te groei?
Dit is ‘n vraag wat ek my voortdurend afvra.... More ...
Hoekom kan ons God nie verstaan nie?
Aan Hom behoort die heerlikheid tot in ewigheid! Amen. More ...
Hoekom Here?
God gee aan jou en my ’n opdrag: Wees afhanklik van Hom...... More ...
Hoekom betaal ek meer vir easyJet?
Matt. 22:39 “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself” More ...
Hoe sien jy ander?
Om ‘n Christen te wees is meer as net ‘n titel wat jy vir jouself toe-eien... More ...
Hoe sal ons verstaan wat ons lees?
.....die oomblik as jy die bril opsit sien jy 'n nuwe, wonder wêreld. More ...
Hoe ruik jy?
Mag jy die geur van Sy Liefde aan die wêreld rondom jou versprei. More ...
Hoe oefen jy?
Die lewe is 'n oefening. More ...
Hoe lyk die oes wat jy dra?
'Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie'. More ...
Hoe leef jy?
Leef jy soos die wêreld; of leef jy soos ‘n koningskind vry van hierdie lewe? More ...
Hoe ken ek God se wil in my lewe? – Groot besluite vir die Benadés
Ons word gedurig uitgedaag deur besluite. More ...
Hoe het alles so skeef geloop?
Watter van Saul se kwale speel 'n rol in jou geestelike lewe? More ...
Hoe gebruik Jesus die Bybel?
Het jy al gewonder hoe Jesus die Bybel gebruik het? More ...
Het jy ook krake?
Dit is juis deur ons krake en tekortkomings wat God se krag na vore kom. More ...
Het jy jou tong in toom?
So is die tong ook maar 'n klein liggaamsdeeltjie, en tog het dit groot mag. More ...
Het jy gehoor jy is onskuldig!
Hom het God gegee as offer wat deur sy bloed versoening bewerk More ...
Het jy die regte doop?
Daarom is die vraag nie of jy die regte doop het nie, maar ken jy die regte Here. More ...
Help! Ek soek wysheid !
Wysheid begin met die dien van die Here. More ...
He is not heavy, he is my brother.
Wie lê die Here vandag op jou hart, wie se laste kan jy vandag help dra? More ...
God laat alles ten goede meewerk.
Die Gees staan ons ook in ons swakheid by, ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie. More ...
God is getrou.
Wat van jou en my gevra word, is om op God te vertrou. More ...
God het ‘n doel vir jou in Engeland!
Ons worstel soms met ons doel in die lewe, en veral die doel van hier wees in Engeland. More ...
God doen vandag nog wonderwerke.
Bly glo en vertrou want die hoop en die sekerheid van die hede tot die toekoms vind ons slegs in Hom. More ...
Glo jy gebed werk?
Glo jy nog dat gebed ‘n verskil maak in jou lewe? More ...
Getuienis
Kom ons gaan deel vandag nog met iemand anders die goeie nuus! More ...
Geloofsvrugte
Deel jou geloofsvrugte.... More ...
Geestelike vakansie reis.
Die Here is met jou en my op elke paadjie.... More ...
Geduldig wag op die Here.
Tog het God Sy tyd, die regte tyd. More ...
Geduld, o Geduld.
Wag geduldig op die Here, Hy is getrou! More ...
Gedagtes vir verreikende stilte tyd
“23Deurgrond my, o God, deurgrond my hart, ondersoek my, sien tog my onrus raak. More ...
Gebed vir jou.
Ek bid dat die uitdagings en die Seëninge op jou pad, jou nader aan God sal bring! More ...
Gebed is waar God met ons omgaan.
Gebede leer jou God se stem ken. More ...
Ek hoor jy het 'n geskenk gekry
‘n Dankbare lewe hou ons gelukkig. Elke dag het ons die keuse oor die lewenshouding wat ons gaan hê. More ...
Eet jy “steak”?
Watter twee van hierdie uitdagings gaan jy hierdie week opneem? More ...
Draai 'n versoeking al klein nek om!
Die sonde bespring niemand nie. More ...
Dit is volbring.
“Ek is die brood van die lewe.” More ...
Dit is tyd om fees te vier!
Dankie vir nog 'n jaar wat God ons gespaar het, en vir ons 'n gemeente gegee het waar ons Hom kan dien. More ...
Die waarde van rus in ons lewe.
God skep met rede die 7de dag as "'n rus dag" More ...
Die sondes van die voorvaders.
Ek, die Here, is lankmoedig en vol liefde; Ek vergewe ongeregtigheid en oortreding, maar Ek spreek niemand sonder meer vry nie. More ...
Die oë waarmee jy na jou lewe kyk!
Waarlik - die oë is die vensters van die siel.. More ...
Die krag van Ons Heer....
Gevolglik is elke gebed wat jy bid ongelooflik kragtig. More ...
Die Isai -Boom
Geniet die lees, kuier en reis saam jou gesin en God in hierdie Kerstyd More ...
Die Here is my Herder.
Solank ons Sy stem volg sal Hy ons deur die donker uitdagings na die goeie lewe lei. More ...
Die Here is lief vir Sy kerk!!
Dit Is Sonder Christus Onmoontlik! More ...
Die Here dink aan jou, dink jy nog aan Hom?
"God het aan Noag gedink" More ...
Die grootste hiervan is die liefde.
Al wat oorbly is die Liefde wat jy teenoor ander wil uitleef. More ...
Die Bybel verklaar homself.
So hoor ons God se stem die duidelikste. More ...
Die Bybel se Groot Storie.
As ons in ‘n verhouding met God staan maak dit ons nuut en ... More ...
Die boodskap van die donderstorm!
Ons God en Here is Almagtig. More ...
Dankbaarheid
Een van die geheime van ‘n gelukkige lewe is dankbaarheid More ...
Christene gooi soms “tantrums” in hulle Vaderhuis.
Wie kan ons van die liefde van Christus skei? More ...
Bybel lees program.
Week 1 se materiaal More ...
Bid vir mekaar.
Kom ons dra mekaar op in gebed. More ...
Beywer jou vir God se Koninkryk.....
Maak die koninkryk jou topprioriteit. More ...
Belangrike dinge in jou lewe......
Mag God die fondasie wees van jou lewe! More ...
Behou 'n goeie gewete.
Daarom doen ek ook my uiterste bes om altyd 'n skoon gewete voor God en die mense te hê. More ...
Begenadigdes in Christus
Daarom kan ons nie anders as feesvier nie! More ...
Alles wat ons doen is vir God.
Have we forgotten who we live for? More ...
Alle mense soek na God?
Paulus kom vertel vir hulle van die een ware God waarna hulle nog altyd gesoek het. More ...
40 Dae van groei.
Nooi al die lede uit wat julle lanklaas gesien het, om weer by julle aan te sluit. More ...
“There but for the grace of God, goes Christo Benadé”
Deur die Here se genade is ons wie ons is. More ...
“Samen staan we sterk”
“Samen staan we sterk” is die naam van ‘n lied van die Belgiese sanger, Stef Bos. More ...
...Weggetrek sonder om te weet waar hy sou uitkom...
God is by jou op geloofsreis deur Eksodus. Lekker lees! More ...
'Watter sin het dit dat julle My aanspreek met 'Here, Here'...
Is jy bereid om die opoffering te maak om liefde te 'doen?' More ...
'n Heilige lewe kry jy nie in 'n klooster nie.
Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. More ...
'n Gelowige wat alles uit 'gefigure' het is in die moeilikheid.
Paulus stoei met die Here oor die ontberings wat hy belewe. Hoe en waarom? Hoe lank nog? More ...
'n Belofte vir jou!
Hy is by jou,.. More ...

 

 

 
Links-Onder2
 
Regs-Onder2
 
 
line-devider-small
nuus-heading
line-devider
Artikels
Artikels
line-devider-small
Snuffel gids
line-devider
line-devider-small
vir-jou-dagboek-heading
line-devider
Sunday 7 September
10:00Middellande Erediens @ Alderbrook school, Blossomfield Road, Solihull
Sunday 21 September
10:00Middellande Erediens @ Alderbrook school, Blossomfield Road, Solihull
Sunday 5 October
10:00Middellande Erediens @ Alderbrook school, Blossomfield Road, Solihull
line-devider-small
populer-heading
line-devider