Noordwyk > Loughton > Meer Oor Ons > Uit Andre se pen > Hoe ken ek God se wil in my lewe? – Groot besluite vir die Benadés
 
Main Line
 
Links-Bo2
 
Regs-Bo2
 

Hoe ken ek God se wil in my lewe? - Groot besluite vir die benadÉs

 

 Ons word gedurig uitgedaag deur besluite. Sommige besluite is lekker en het nie groot langtermyn gevolge nie, soos bv. waar sal ons vakansie hou. Ander is weer groot en het langtermyn gevolge soos werkskeuses en waar in die wêreld moet ons bly?
 

Ons gesin is hierdie week uitgedaag met 'n groot besluit. Ek het 'n beroep (gevra of ek hulle dominee sal wees) ontvang na die NG Gemeente Suider-Strand. Ek moet binne die volgende twee weke ‘n antwoord gee vir die gemeente en sal julle op hoogte hou van my besluit. Sjoe, soos julle weet het hierdie besluite baie dimensies.

Dit het my weer laat dink oor hoe ons besluite neem. Die volgende gedagtes het my nogal gehelp.

1. God het sy wil aan ons bekend gemaak in sy Woord.

2. 'n Tweede manier waarop die Here sy wil aan my bekend maak, is deur die getuienis van die Heilige Gees in my hart.

3. Derdens kan die Heilige Gees die wil van God aan my bekend maak deur my gewete.

4. Vierdens lei die Heilige Gees ons ook deur ons gesonde verstand.

5. Deur die omstandighede wat op ons lewenspad kom.

6. Die raad van Christenvriende.

Ek het nog nooit 'n stem uit die hemel gehoor wat vir my gesê het wat ek moet doen nie, maar as ons hierdie 6 aspekte van God se wil in ag neem, begin God se wil vir ons deurskemer. Dit gebeur gewoonlik stadig, soos 'n spons wat water opsuig. Daar kom 'n oomblik wat jy weet wat jy moet doen. Jy is nie noodwendig seker wat die deurslag gegee het nie, maar jy is oortuig van wat jy moet doen.


Bid vir ons vir wysheid, ek sal julle op hoogte hou.
 

 Groete en seën.
  Christo Benadé

 

Vorige Briewe 

Die beste ouer vir jou kind!
Deur jou rol te beskou uit die oogpunt van jou geloof.. More ...
God is die sentrale punt!
God is die sentrale punt in jou en my gesinslewe. More ...
Leef voluit!
Leef voluit, tot eer van God, in elke oomblik. More ...
Uithou en Aanhou.
Die wat op ons Here vertrou, kry nuwe krag! More ...
Jou storie
Lekker skryf. More ...
Lof in die donker?
Ek sal die Here altyd weer prys. More ...
Ons God en Here is Almagtig!
Die boodskap van die donderstorm. More ...
Naaste Liefde
Ons is geroep om God se LIG vir die wêreld te wees. More ...
Geestelike vakansie reis.
Die Here is met jou en my op elke paadjie... More ...
Ons is elkeen deel van ‘n familie.
Dit is duidelik dat die Here nie Sy kinders alleen laat nie. More ...
Die Here is Lief vir Sy Kerk!
Dit Is Sonder Christus Onmoontlik! More ...
'n Vol Lewe...
Wat beteken dit om 'n vol lewe te hê? More ...
Maak jul harte wyd oop
Dit laat my wonder hoe ander mense ons beleef. More ...
Vrede vir julle!
“Ontvang die Heilige Gees!” More ...
My naam?
Wat verstaan mense deur jou naam? More ...
Getuienis
'n Gebed vir jou getuienis: More ...
Bome en waterstrome
Die Woord van God voed ons. More ...
Bybel lees program
Week 1 se materiaal. More ...
Paasfees boodskappe
Boodskappe wat die betekenis van die kruisgebeure uitdruk. More ...
Makietie 2014
SA Gemeente Makietie is ‘n fees vir jou, jou gesin en jou vriende! Jy word uitgenooi om ‘n hele naweek lekker saam met die SA Gemeente familie te kuier soos net Suid Afrikaners dit kan doen! More ...
Paasfees
Wat is die betekenis van die Woord 'gely'. More ...
'Wie is jy?'
Jou lewensreis loop hand aan hand met die vraag... More ...
Wat verwag die Here van my?
Moet ek doen of moet ek luister? More ...
Reisplan
‘Jy moet lief wees vir jou naaste soos jy lief is vir jouself.’ More ...
Lydenstyd
Lydenstyd is voorwaar 'n uitdaging. More ...
LENT
“Prys Hom! Loof Hom wat in die naam van die Here kom!” More ...
SAG is 20 jaar oud
Baie geluk met jou reis saam SAG! More ...
Week 3: Padlangs
Mede-reisigers More ...
Kruispad
Kom reis verder saam More ...
Veldtog week 2: Elke reis het sy prys
…weggetrek sonder om te weet waar hy sou uitkom... More ...
Veldtog Week 1: Waar God ons roep
Onthou ook om vir die volgende 40 dae elke dag een hoofstuk uit Eksodus te lees! More ...
Kruispad
God roep ons waar ons is... More ...
Jou optrede kan 'n verskil maak
Glo en vertrou... More ...
Nuwejaars voornemens
Mag jou entoesiasme en God se getrouheid 2014 radikaal, ten goede, verander. More ...
Kaalvoetkind
My wens vir jou en vir elkeen na aan jou. More ...
God doen vandag nog wonderwerke.
Ons moet God se liefde onthou, More ...
Alles wat ons doen is vir God
Have we forgotten who we live for? More ...
Kerstyd is hier!
Die Kersboodskap is vir jou, en jou gesin. More ...
Begenadigdes in Christus
Daarom kan ons nie anders as feesvier nie! More ...
God leer jou luister
Gebede leer jou God se stem ken. More ...
Hoe leef jy?
Mag jou handelinge ‘n bron van lewe wees, vir elkeen rondom jou. More ...
Beywer julle vir God se Koninkryk
Jou topprioriteit is...? More ...
Tasgepak
Ek het vir jou 'n tas gepak vir die week More ...
Kom ons dra mekaar op in gebed
Die mense rondom jou... More ...
Verhouding met God
Hoeveel tyd spandeer ons aan hierdie verhouding? More ...
Hoe sien jy ander?
Kom ons word ware dissiples van Hom. More ...
Opregte Liefde
Riglyne vir ‘n Christelike lewe. More ...
Help! Ek soek wysheid!
Soek jy wysheid? Wysheid begin by dien van die Here More ...
Luister na God se stem
Luister na God se stem binne jou situasie More ...
Belangrike dinge in jou lewe.
Maak tyd vir mense en dinge wat belangrik is in jou lewe More ...
Hoe lyk die oes wat jy dra?
God se verhouding met jou is l anders as enige ander verhouding wat jy in jou lewe sal hê. More ...
Nagedagtenis
Watter nagedagtenis gaan die klein Prins nalaat? More ...
Waar sal my hulp vandaan kom?
“Ek kyk op na die berge” More ...
Dink en leef vanuit Christus se triomftog
Rig julle gedagtes op die dinge wat daarbo is More ...
God gee regtig om
Dit maak my nederig More ...
Praat uit die hart
Dit raak natuurlik ook ons gebede. More ...
Klein dade van liefde
"hoe kan die liefde van God in hom wees?” More ...
God is Liefde
Ja, die Gees help ons liefhê soos God liefhet! More ...
Onder 'n nuwe bestuur.
Dis vir mense wat Christus kom sterf het. More ...
Afsondering in gebed lei tot geestelike seën
Op die voetspoor van Jesus More ...
Dankfees met oop hande en harte
Tog lê dit in die hart van die evangelie More ...
OPROEP
God het Hom oor jou ontferm. More ...
Pinkster:
Laat die Heilige Gees toe om jou lewe te beheer! More ...
Bly oor Jesus se hemelvaart?
Ja, sy weggaan lei tot ‘n nuwe nabyheid! More ...
As die Seun julle vrygemaak het...
sal julle werklik vry wees.” (Joh 8:36) More ...
Johannes sien ‘n nuwe hemel
Wat sien jy? Wie sien jy? More ...
Stuur ek julle ook
Soos die Vader My gestuur het More ...
Watter bewys is daar dat Jesus opgestaan het?
Daar is net één bewys.... More ...
U is my rots.
“My Here en my God!” More ...
Geseënde Pase! Jesus leef!
“Moet nogtans nie doen wat Ek wil nie, maar wat U wil.” More ...
Waar is jou plek in die wêreld?
Daar waar hy op daardie oomblik is, daar is sy plek. More ...
Waar is jou broer/suster(2)
Dit is juis die Vader se liefde vir sy kinders More ...
Waar is my broer/suster?
Sodat ons mekaar werklik kan liefhê More ...
Waar is jou Kind?
Geloofsvorming vind in gesinne plaas. More ...
God hou Sy Woord
Hy hou sy woord en kan steeds gesinne help om sy liefde te ervaar. More ...
Lydenstyd is 'n gereedmaak..
Lydenstyd is ’n gereedmaak om vernuwing in ons lewens te ontvang. More ...
Waar is jou lewensmaat?
Campaign 2013- “Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien” More ...
En ons? Een Keuse:
Om die Here voluit te dien of... More ...
Ek en my huis sal die Here dien
Die Here gee vir Abraham 'n belofte en 'n opdrag. More ...
Die regte klere
Die regte klere vir die geleentheid. More ...
Sondag Fokus
Dit gee my moed vir 2013! More ...
Sal jy gemis word?
Begin vandag om jou lig so te skyn dat jou plek leeg sal wees as jy nie meer daar is nie. More ...
In die verlede was dit baie beter gewees?
Sien jy die kwartels en die manna in jou lewe raak? More ...
Maria se slegte nuus
God werk soms op vreemde wyses, as ons, ons vas staar teen ons perspektief, mis ons soms God se plan met ons. More ...
Loop jy gewapend rond?
Die swaard en die salf is ons tong, maar die vraag is hoe gaan ons, ons tong gebruik? More ...
Waarheen is jy op pad?
As ons daardie visie duidelik het, begin die dag tot dag besluite duidelik raak. More ...
Wat! Moet ek my vyande liefhê?
Ons kan dit alleen doen, as ons vashou daaraan dat God nog in beheer is. More ...
Behou 'n goeie gewete
Daarom doen ek ook my uiterste bes om altyd 'n skoon gewete voor God en die mense te hê. More ...
Twee is beter as een
Twee is beter as een. Saam bereik hulle meer in hulle werk. More ...
Wat dra jy saam in jou tas?
Daar is maar net een oplossing, en dit is om ons tasse te begin uitpak. More ...
Jy skep jou wêreld deur jou gedagtes.
Dit wat in ons gedagtes leef word 'n werklikheid in ons lewe. More ...
Om perspektief te behou
Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. More ...
Jy behoort aan God
Jy hoef nie verdwaal te voel nie, jy behoort More ...
Psalm 130
Geduldig wag op die Here More ...
Die waarde van rus in ons lewe
God skep met rede die 7de dag as "'n rus dag" More ...
What makes us happy?
Mag die liefde in jou lewe net sterker groei, vir jouself, jou gesin, maar bo alles vir God. More ...
Dankbaarheid
Dankbaarheid is egter nie net ‘n emosie nie, maar gaan altyd oor tot aksie. More ...
Hou aan met bid!
Dalk is ons te ongeduldig met gebed. More ...
Draai 'n versoeking al klein nek om!
Die sonde bespring niemand nie More ...
Son, o Wonderlike son!
Hou die lig in jou lewe! More ...
Die Here dink aan jou, dink jy nog aan Hom?
“God het aan Noag gedink” More ...
Ena Wassermann
Eet jy “steak”?
Watter twee van hierdie uitdagings gaan jy hierdie week opneem? More ...
Ena Wassermann
Was jy al in die woestyn gewees?
In die woestyn tye sien ons ook God se teenwoordigheid, Hy lei ons ook weer na die oasis toe. More ...
Ena Wassermann
Geduld, o Geduld
Wag geduldig op die Here, Hy is getrou! More ...
Die sondes van die voorvaders
Ek, die Here, is lankmoedig en vol liefde; Ek vergewe ongeregtigheid en oortreding, maar Ek spreek niemand sonder meer vry nie. More ...
Ena Wassermann
“There but for the grace of God, goes Christo Benadé”
Ons begin hierdie genade verstaan as ons ook weer genade kan betoon. More ...
Ena Wassermann
Dit is tyd om fees te vier!
Dankie vir nog 'n jaar wat God ons gespaar het en vir ons 'n gemeente gegee het waar ons hom kan dien. More ...
Wanneer laas het jy 'n wonderwerk gesien?
Kyk vandag na die lewe deur die oë van geloof, en jy sal bewus raak van die wonderwerke rondom jou. More ...
Om in die spieël te kyk
Om in die geestelike spieël te kyk is 'n daaglikse proses More ...
Hoe het alles so skeef geloop?
Dit was vir hom belangriker om gewild te wees by die volk as om na God wat hom aangestel het te luister. More ...
Keer vrees dat jy die Here se wil doen?
Storm die dag in met die Here aan jou kant! More ...
Ortodoksie en Ortopraksie – Orto- wat?
Ons geloof en ons dade is een; die een getuig van die ander. More ...
Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe?
Ek behoort aan Christus en is God se kind. More ...
Hoekom betaal ek meer vir easyJet?
Matt. 22:39 “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself” More ...
Kan ons vir God regtig ken?
Die dissipels het met dieselfde vraag geworstel. More ...
Hoekom kan ons God nie verstaan nie?
Aan Hom behoort die heerlikheid tot in ewigheid! Amen. " More ...
Wat het die Apostels gedryf?
Iets moes hierdie mense gedryf het, maar wat? More ...
Hy het ons lyding op Hom geneem
Bonhoeffer het Jesus se lyding en die implikasies vir hom verstaan. More ...
Hoe sal ons verstaan wat ons lees?
...die oomblik as jy die bril opsit sien jy 'n nuwe, wonder wêreld. More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen More ...
Oor pannekoeke en Aswoensdag
'n Mens leef nie net van brood nie maar van elke woord wat uit die mond van God kom. ” More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...
Hoe gebruik Jesus die Bybel?
Het jy al gewonder hoe Jesus die Bybel gebruik het? More ...
Kan ons die Bybel glo: Nie net die Bybel getuig van Jesus nie?
hulle was volgelinge van ‘n man met die naam Christus, More ...
Die Bybel se Groot storie
Ek vermoed daar is nie baie van ons wat elke dag die Bybel deurlees nie, More ...
Hoekom moet ons Bybelverse leer?
In God se Woord lê ons hoop en bevryding. More ...
Glo jy gebed werk?
Glo jy nog dat gebed ‘n verskil maak in jou lewe? More ...
Jesus se menswording maak al die verskil.
Baie geseënde kersfees vir julle almal. Ek sien uit om die nuwe jaar ‘n pad verder saam met julle te stap. More ...
40 Dae van groei
Nooi al die lede wat julle lanklaas gesien het uit om weer by julle aan te sluit. More ...
Kerstyd is feestyd
Mag hierdie kerstyd vir jou ‘n besonderse tyd wees. More ...
‘n Heilige lewe kry jy nie in ‘n klooster nie
Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. More ...
Is jy vol oorwinning of vrees?
“Nou kom die oordeel oor hierdie wêreld; More ...
Wees dankbaar, dit is wat Christus verwag!
"Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.” More ...
Watse soort wêreld...
Watse soort wêreld los ‘n tweejarige dogtertjie op straat om te sterf? More ...
“Samen staan we sterk”
“Samen staan we sterk” is die naam van ‘n lied van die Belgiese sanger, Stef Bos. More ...
Het jy gehoor jy is onskuldig!
Hom het God gegee as offer wat deur sy bloed versoening bewerk More ...
He is not heavy he is my brother.
Broers, as iemand in die een of ander sonde val, More ...
Net 28% van ons Gemeente lees elke dag Bybel!
Daaglikse tyd met die Woord van God is noodsaaklik vir ons geestelike groei. More ...
Wat ons kinders wil hê en wat hulle nodig het.
Navorsing oor geluk van kinders.... More ...
Gedagtes vir verreikende stilte tyd.
“23Deurgrond my, o God, deurgrond my hart, ondersoek my, sien tog my onrus raak. More ...
Is jy 'n afrigter of 'n speler?
Die verskil tussen ‘n afrigter en ‘n speler, is dat die afrigter ken die teorie van wat moet gebeur op die veld, More ...
Is daar lewe agter 'n strykplank?
Dit is wat God se Gees tot vandag toe doen; Hy bring lewe in ons. More ...
Sal ek die ander wang draai?
“Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle nie teen 'n kwaadwillige mens verset nie. More ...
Onrus in Engeland
As leraars van die SA Gemeente het ons bewus geword dat die onrus van die afgelope paar dae die lewens van baie mense in Engeland ingrypend ontwrig en getraumatiseer het. More ...
Moet nie op mense vertrou nie
Die Here sê: "Dit sal sleg gaan met iemand wat nie op My vertrou nie, maar op ander mense. More ...
Moet my kind die lesse oor ander godsdienste bywoon?
“Of, as julle dit nie goedvind om die Here te dien nie, kies dan vandag wie julle wil dien:" More ...
'n Gelowige wat alles uit “gefigure” het is in die moeilikheid.
Paulus stoei met die Here oor die ontberings wat hy belewe. Hoe en waarom? Hoe lank nog? More ...
Kan God jou nog verras?
"Maar Jesus sê vir hom: “Gaan maar huis toe, jou seun lewe.” Die man het geglo wat Jesus vir hom gesê het, en gegaan." More ...
Het jy ook krake?
“My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” More ...
Christene gooi soms “tantrums” in hulle Vaderhuis.
Wie kan ons van die liefde van Christus skei? More ...
Alle mense soek na God?
Terwyl ek deur julle stad geloop en kyk het na die plekke waar julle aanbid... More ...
God laat alles ten goede meewerk
Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie More ...
Ons hoop is in geduld
Kolossense sê dat dit vir ons moontlik is om met geduld te volhard More ...
Het jy jou tong in toom?
So is die tong ook maar 'n klein liggaamsdeeltjie, en tog het dit groot mag. More ...
God het ‘n doel vir jou in Engeland!
Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, More ...
Ek hoor jy het ‘n geskenk gekry?
‘n Dankbare lewe hou ons gelukkig. Elke dag het ons die keuse... More ...
Wanneer laas het jy fees gevier?
As jy so deur die Bybel lees is dit interessant om op te let hoeveel daar fees gevier word. More ...

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 
Links-Onder2
 
Regs-Onder2
 
 
line-devider-small
nuus-heading
line-devider
line-devider-small
Snuffel gids
line-devider
line-devider-small
vir-jou-dagboek-heading
line-devider
Sunday 28 September
10:00Loughton Erediens @ Roding Valley High School, Loughton
Monday 6 October
19:00Loughton Doopkategese @ 16 Baldocks rd, Theydon Bois
Sunday 12 October
10:00Loughton Erediens en Doop en... @ Roding Valley High School, Loughton
line-devider-small
populer-heading
line-devider