Noordwyk > Birmingham > Meer Oor Ons > Uit Christo se pen > Oor Pannekoeke en Aswoensdag.
 
Main Line
 
Links-Bo2
 
Regs-Bo2
 

oor Pannekoeke en aswoensdag.  

Matteus 4


1 Toe is Jesus deur die Gees die woestyn in gelei om deur die duiwel versoek te word. 2 Veertig dae en veertig nagte het Hy niks geëet nie en naderhand het Hy honger geword. 3 Die versoeker het toe gekom en vir Hom gesê: “As U die Seun van God is, sê hierdie klippe moet brood word.” 4 Maar Hy antwoord: “Daar staan geskrywe: “'n Mens leef nie net van brood nie maar van elke woord wat uit die mond van God kom. ”


Gister het ons pannekoek dag ondersteun, nie dat ons enige verskoning nodig het om pannekoek te bak nie. Pannekoekdag is egter meer as net pannekoek eet, maar is die laaste feesgeleentheid voor Lydenstyd wat begin met Aswoensdag. Aswoensdag kry sy naam van die as (gewoonlik verbrande palmtakke) wat gebruik word om ‘n kruisie te maak op die voorkoppe van Christene. Die kruis herinner ons aan die lyding wat Jesus gehad het. Tydens lydenstyd het Christene die gebruik om iets wat hulle gewoonlik eet op te gee. Dit wat ons opgee herinner ons aan die 40 dae wat Jesus gevas het in die woestyn voor hy met Sy bediening begin het. As jy dan besluit om iets op te gee (bv. koffie, suiker, brood ens.) gaan daar tye kom wat jy weer daarvoor lus gaan kry. In daardie tye dink ons aan Jesus se baie groter opoffering vir ons.

Groete en seën

Christo Benade

 

 

Vorige Briewe 

Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
Om God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...
Wees dankbaar dit is wat Christus verwag!
Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag. More ...
Watse soort wêreld los ‘n tweejarige dogtertjie op straat om te sterf?
Baie stap verby tot die persoon van wie ons dit die minste verwag, uiteindelik stop en omgee. More ...
Wat ons kinders wil he, en wat hulle nodig het.
Navorsing oor geluk van kinders, het my laat dink. More ...
Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe?
Ek behoort aan Christus en is God se kind. More ...
Wat het die Apostels gedryf?
Iets moes hierdie mense gedryf het, maar wat? More ...
Wat dra jy saam in jou tas?
Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het,..... More ...
Wanneer laas het jy fees gevier?
As jy so deur die Bybel lees is dit interessant om op te let hoeveel daar fees gevier word. More ...
Suksesvolle Ouerskap
Hoe beïnvloed ek my kinders om ‘n lewe te lei wat vir hulle sinvol is en waarin hulle hul potensiaal bereik? More ...
Sal ek die ander wang draai?
“Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle nie teen 'n kwaadwillige mens verset nie. More ...
Ortodoksie en Ortopraksie-Orto-wat?
Ons geloof en ons dade is een, die een getuig van die ander. More ...
Oor Pannekoeke en Aswoensdag.
In daardie tye dink ons aan Jesus se baie groter opoffering vir ons... More ...
Ons hoop is in geduld.
Kolossense sê dat dit vir ons moontlik is om met geduld te volhard. More ...
Onrus in Engeland
As leraars van die SA Gemeente het ons bewus geword dat die onrus van die afgelope paar dae die lewens van baie mense in Engeland ingrypend ontwrig en getraumatiseer het. More ...
Net 28% van ons Gemeente lees elke dag Bybel!
Die Reveal navorsing resultate het ‘n paar interessante resultate gehad. More ...
Moet nie op mense vertrou nie.
Die Here sê: "Dit sal sleg gaan met iemand wat nie op My vertrou nie, maar op ander mense. More ...
Moet my kind die lesse oor ander godsdienste bywoon?
"Of, as julle dit nie goedvind om die Here te dien nie, kies dan vandag wie julle wil dien:" More ...
Mense wat my irriteer.
Die beste manier om mense wat jou irriteer te verstaan is om hulle beter te leer ken. More ...
Kerstyd is feestyd.
Mag hierdie kerstyd vir jou ‘n besonderse tyd wees. More ...
Keer vrees dat jy die Here se wil doen?
Met God aan ons kant loop ons 'n oormag storm - storm die dag in met die Here aan jou kant! More ...
Kan ons vir God regtig ken?
As julle My (Jesus) ken, ken julle die Vader ook. More ...
Kan ons die Bybel glo: Nie net die Bybel getuig van Jesus nie?
...getuig hy dat die Bybel waar is in sy getuienis oor Jesus. More ...
Kan God jou nog verras?
Tog is geloof juis om te hoop op dit wat ons nie kan sien nie More ...
Jesus se menswording maak al die verskil.
Baie geseënde kersfees vir julle almal. Ek sien uit om die nuwe jaar ‘n pad verder saam met julle te stap. More ...
Is jy vol oorwinning of vrees?
Nou kom die oordeel oor hierdie wêreld; More ...
Is jy 'n afrigter of 'n speler?
Die verskil tussen ‘n afrigter en ‘n speler, is dat die afrigter ken die teorie van wat moet gebeur op die veld, More ...
Is daar lewe agter 'n strykplank?
Dit is wat God se Gees tot vandag toe doen; Hy bring lewe in ons. More ...
Intensionele Ouerskap.
Opvoeding gebeur nie vanself nie, dit vra ‘n keuse, ‘n doelwit, ‘n plan en toewyding. More ...
Hy het ons lyding op Hom geneem.
Bonhoeffer het Jesus se lyding en die implikasies vir hom verstaan. More ...
Hoekom sukkel ek so om Geestelik te groei?
Dit is ‘n vraag wat ek my voortdurend afvra.... More ...
Hoekom kan ons God nie verstaan nie?
Aan Hom behoort die heerlikheid tot in ewigheid! Amen. More ...
Hoekom betaal ek meer vir easyJet?
Matt. 22:39 “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself” More ...
Hoe sal ons verstaan wat ons lees?
.....die oomblik as jy die bril opsit sien jy 'n nuwe, wonder wêreld. More ...
Hoe gebruik Jesus die Bybel?
Het jy al gewonder hoe Jesus die Bybel gebruik het? More ...
Het jy ook krake?
Dit is juis deur ons krake en tekortkomings wat God se krag na vore kom. More ...
Het jy jou tong in toom?
So is die tong ook maar 'n klein liggaamsdeeltjie, en tog het dit groot mag. More ...
Het jy gehoor jy is onskuldig!
Hom het God gegee as offer wat deur sy bloed versoening bewerk More ...
Het jy die regte doop?
Daarom is die vraag nie of jy die regte doop het nie, maar ken jy die regte Here. More ...
He is not heavy, he is my brother.
Wie lê die Here vandag op jou hart, wie se laste kan jy vandag help dra? More ...
God laat alles ten goede meewerk.
Die Gees staan ons ook in ons swakheid by, ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie. More ...
God het ‘n doel vir jou in Engeland!
Ons worstel soms met ons doel in die lewe, en veral die doel van hier wees in Engeland. More ...
Glo jy gebed werk?
Glo jy nog dat gebed ‘n verskil maak in jou lewe? More ...
Gedagtes vir verreikende stilte tyd
“23Deurgrond my, o God, deurgrond my hart, ondersoek my, sien tog my onrus raak. More ...
Ek hoor jy het 'n geskenk gekry
‘n Dankbare lewe hou ons gelukkig. Elke dag het ons die keuse oor die lewenshouding wat ons gaan hê. More ...
Die Bybel verklaar homself.
So hoor ons God se stem die duidelikste. More ...
Die Bybel se Groot Storie.
As ons in ‘n verhouding met God staan maak dit ons nuut en ... More ...
Christene gooi soms “tantrums” in hulle Vaderhuis.
Wie kan ons van die liefde van Christus skei? More ...
Alle mense soek na God?
Paulus kom vertel vir hulle van die een ware God waarna hulle nog altyd gesoek het. More ...
40 Dae van groei.
Nooi al die lede uit wat julle lanklaas gesien het, om weer by julle aan te sluit. More ...
“Samen staan we sterk”
“Samen staan we sterk” is die naam van ‘n lied van die Belgiese sanger, Stef Bos. More ...
'n Heilige lewe kry jy nie in 'n klooster nie.
Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. More ...
'n Gelowige wat alles uit 'gefigure' het is in die moeilikheid.
Paulus stoei met die Here oor die ontberings wat hy belewe. Hoe en waarom? Hoe lank nog? More ...

 

 

 

 

 

 
Links-Onder2
 
Regs-Onder2
 
 
line-devider-small
nuus-heading
line-devider
Artikels
Artikels
Artikels
line-devider-small
Snuffel gids
line-devider
line-devider-small
vir-jou-dagboek-heading
line-devider
Sunday 20 May
10:00Middellande Erediens, Campaign... @ Alderbrook School, Blossomfield Road, Solihull
Sunday 3 June
10:00Middellande Erediens, Doop @ Alderbrook School, Blossomfield Road, Solihull
Sunday 17 June
10:00Middellande Erediens @ Alderbrook School, Blossomfield Road, Solihull
line-devider-small
populer-heading
line-devider