Selgroepe

 

Waar is my naaste selgroep?

Selgroepe is die hartklop van ons Wyk. Dit is hier waar ons mekaar ondersteun, geestelik groei, die Bybel bestudeer, vir mekaar sorg en deur ons liefde vir mekaar vir die wêreld wys dat ons Jesus se dissipels is. Skakel in by ‘n Selgroep!

 
Vul gerus hierdie vorm in om die kerkkantoor oor jou naaste selgroep te kontak:

Naam en Van:

E-pos Adres:

Selfoon:

Poskode:
Opmerking: